If you like the video, share it with your friends on these social sites:

 

Title: Op blouberg se strand - Laurika Rauch

Added: Apr 20, 2008

Author: juandoncaufriez

Duration: 4:37

Description:
Een bewerking, door Juan Don Caufriez."Op Blouberg se strand" gesing deur Laurika RauchDIE GOLWE WEET WAAR BREEK DIE BRANDERS -HULLE DINK HULLE'S VRYDIE WOLKE WENTEL IN DIE HEMEL MAAROP DIE WINDE MOET HUL RYDIS VROEG IN DIE DAG, OP BLOUBERG SE STRANDDIE WIND GAAN NOG WAAI, DIE SON GAAN NOG BRANDMAAR DIS KOEL NA DIE LANG NAGEN ONS GROET DIE DAGKOOR:GOEIE MÔRE MY SONSKYNGOEIE MÔRE MY KINDKOM ONS DRAF LANGS DIE STRANDKOM ONS RY OP DIE WINDDIE SAND SAL ONS SKROEIEN DIE STRALE SAL BRANDMAAR DIS VROEG IN DIE DAGOP BLOUBERG SE STRANDDAAR IS WITGEKALKTE HUISEEN OU TAFELBERGDAAR IS HENGELAARS MET STOK EN HOEDWAT VROEG VISSE TERGMY PA, SÊ MY KIND, ONS MOET SWART MOSSELS VINDONS IS LIEF VIR DIE SEE, EK IS LIEF VIR MY KINDJA DIS KOEL NA DIE LANG NAGEN ONS GROET DIE DAG

Related Videos:

Videos related to 'Op blouberg se strand - Laurika Rauch'

Channel: Music

Tags:  



 

Youtube Comments: 92

olly123321 Says:

Feb 28, 2010 - Geen simpatie vir die mense wat "gedros" het nie, as jy nie wil bly en beter maak nie kan jy maar net sit en kyk van daar af hoe dit beter raak, by the way julle gan paspporte nodig hê om terug te kom dan wys ons julle weg.

tinmiss Says:

Mar 27, 2010 - being south african does not mean that you have to stay put. it is in your blood and in the way you do things so i agree - being far away from home does not make you less south african. it means you had to guts to go and explore.

GERHARDHASIE Says:

Apr 26, 2010 - 10 uit foken 10! ek huil some...

estiwil27 Says:

May 16, 2010 - As jy in Australia bly en luister na die musiek dan kan ek nie anders as om terug te verlang nie

BoerInc Says:

Jun 1, 2010 - Lol[Jy skuld my n nuwe stoel want myne het gebreek toe ek afbliksim van die lag]

sebbo1944 Says:

Aug 7, 2010 - Nu weet ik het zeker, Laurika is mijn topper, vooral haar Bloubergse strand. is weergaloos. Ik wil volgend jaar op vakantie naar Zuid-Afrika. Zou ik een optreden van haar kunnen zien?

Blakejansevanvuuren Says:

Aug 18, 2010 - SA is my huis 

maudmostert Says:

Sep 12, 2010 - Kaap o mooiste Kaap

dreamchasing1 Says:

Sep 28, 2010 - ongelooflik..... woordeloos...

ZARia99999 Says:

Oct 6, 2010 - Ons vir jou Suid Afrika.... nkosi i-sikelele!

SolskjaerZA Says:

Oct 30, 2010 - My gunsteling liedjie!!!

OUVolstruis Says:

Feb 1, 2011 - @gideongswart ...Ag boetie skrik tog net wakker, Afrikaans gebore en sal Afrikaans sterf, hier in Kanada. Geloop uit RSA nes ons voorvaders uit Holland en Frankryk, mensetrek en swerf, jy is ook die nasaat van 'n swerwer my vriend.

rossouw Says:

Mar 1, 2011 - mens kan sien jys nog nuut daar. of jys van gauteng.

jozefdevolder Says:

Mar 13, 2011 - zou kunnen mijn tweede vaderland zijn heb voorliefde voor dat suid afrikaanse volk

jozefdevolder Says:

Mar 13, 2011 - herstel de 17 povicieconderjozef van severen en maak een leider staf degleck

MOULI98 Says:

Mar 24, 2011 - ek lief vir dis song

147cray Says:

Jun 3, 2011 - it rips my heart ..... but, i still listen to it over and over again ...... hauntingly beautiful ..... makes me so so homesick .......

Tjapko01 Says:

Jun 18, 2011 - Suid-afrika is baie oulik, er is nie 'n skoner land in die wêreld dan dee, as jy die natuur sien.Laurika sing so lekker.Baie groete uit Holland, vir alle Suid-Afrikaners waar ter wêreld.

houtgeweer Says:

Jul 10, 2011 - At least there is no skin discrimination????? Het jy dan nog nooit van afirmative action en BEE gehoor? Is jy nie dalk die "narrow-minded racist" my mens.

mickeyvanvuuren Says:

Jul 16, 2011 - Ai ai ai, ek mis jou Suid Afrika,my pragtige land. Laurika sing die liedjie pragtig.

zeffpoo Says:

Aug 18, 2011 - voel,,,,goed,,ur in n a better place,,,now,,,ons voel almal heimwee op u tube,,,,but more ognd leefons nog,,,god bless

louisehjacobs Says:

Sep 23, 2011 - The video is fantastic...the kite surfers... love it. Thank you Juan Don Caufriez

LouwrensStassen Says:

Jan 4, 2012 - Mag God die afrikaners seën, waar ook al in die wêreld. Mag God julle veilig hou en een dag terug huis toe bring! God regeer, bring Hom die eer, lei ons mense O Heer! 

Michelle Pohl Says:

Apr 10, 2012 - Ai hoe verlang ek nou na ou Tafelberg en die skoonheid van die Kaap. Ek gaan weer eendag huis toe om daar af te tree.

stofpoeper Says:

May 30, 2012 - Ag danke wel!

Shopping | prank calls | Wholesale products | english movies | prank calls | proxy | links | prank call

Topfacebookvideos funny arabic videos

Privacy Policy