|
|
|
|
Title: Delarey gesing/sung deur/by Illana May
Added: Jan 7, 2007
Author: IllanaMay
Duration: 3:49
Description:
Illana se weergawe van Bok van Blerk se treffer.
Related Videos:
Videos related to 'Delarey gesing/sung deur/by Illana May'
Channel: Music
Tags: illana may illanamay bok van blerk delarey afrikaans musiek music
illana may illanamay bok van blerk delarey afrikaans musiek music
Youtube Comments: 38
skagga5 Says:
Feb 5, 2007 - ek dink jy sing dit beter as bvb.
IllanaMay Says:
Feb 5, 2007 - Dankie vir die mooi woorde. Ek is n BvB fan, en is trots om sy liedjie na meer mense op my eie manier te bring.
MeerKatje Says:
Feb 9, 2007 - Baie nice weergawe, maar die opname hak hier en daar...
IllanaMay Says:
Feb 10, 2007 - Die video hak net as jy dit ie eerste keer bekyk en jou Internet aansluting kannie vinnig genoeg aflaai nie. Kyk vir n tweede keer, nadat jy die hele video een keer bekyk het, en hy sal nie haak nie. Hoop dit help:)
funkysafa Says:
Feb 12, 2007 - Sit hier in Miami en ek dink jou weergawe is 100%!!
sutadi1970 Says:
Feb 13, 2007 - dankie iilana, jou woorde is soos heuning op n wond, jy sooth my , ek dink dis n befokte weergawe( verskoon my f.k woord, maars dis al hoe ek dit kan uitdruk) mooi loop en voorspoed!
BaasBurre Says:
Feb 13, 2007 - Hi meisie soos ek al op baie van jou vids gecomment het gaan ek op die een ook oets lewer, Jy flippen kan sing, sal jou en Bok in duet wil sien... waar sing jy geoonlik... nie lus vir London????
IllanaMay Says:
Feb 14, 2007 - Dankie. Ek is baie lief vir wat ek doen, en ek hoop dit gesien kan word in die opvoerings wat ek hier toon.
IllanaMay Says:
Feb 14, 2007 - Weetie van n duet met Bok, twyfel of hy sal belangstel. Oor Londen, ja, ek werk op n plan om daar vir so 10 dae uit te kom, Het nou kontakte wat die regte mense ken, jy weet dis mos duur as jy in Rand moet ter:)
Horagalles Says:
Feb 17, 2007 - Ek hoop opreg daar gaan meer jong Afrikaners wees wat volksliedere van hierdie soort gaan skep.
yruster Says:
Feb 24, 2007 - wow
Vlakvark Says:
Feb 25, 2007 - Jy sing vir my baie mooi dankie vir video is goed om dit in n ander stem ok te hoor.
EternalLifeForYou Says:
Mar 2, 2007 - Nice, hope the Boers will find back the power to take back what is theirs. Might get easier once SA turns into a second Zimbabwe.
Proud2BaBoerin Says:
Mar 9, 2007 - Stunning Illana - jy't 'n pragtige stem..
fredglitz Says:
Mar 15, 2007 - waar kaan ek die cd in die USA koop?
benhar1402 Says:
Mar 16, 2007 - sing die lied saam met bok. dit al n treffer wees.
gkoekemoer Says:
Mar 21, 2007 - Hi IllanaWaar kan ek jou CD's koop? Ek bedryf 'n besigheid hier in Engeland waar ek Afrikaanse CD's en DVD's die wereld in stuur.Laat weet myGerrit KoekemoerDie Winkel
maarten221 Says:
Mar 21, 2007 - BAie goed gedoen!
hermantheodorus Says:
Apr 7, 2007 - Man dis lekke om om n afrikaner te wees!!!Nie eers die Brieels sal die song kan spoil nie!!!
oomkalie Says:
Apr 21, 2007 - Mooi stem en skitterens gedoen. Waar kan ek jou Cd kry,woon in Taiwan.
EssieJr Says:
May 22, 2007 - 'n stem van goud!!! Die laaste keer wat ek so meegevoer was deur 'n vrou se stem was as kind en die sangeres was Laurika Rauch! PUIK dankie Illana.
BoerinUSA Says:
Jul 6, 2007 - Liewe Here mense!! Elke haar op my lyf het regop gestaan. Uitstekend Illana!! Jou stem is pragtig..
QduBruyn Says:
Jul 7, 2007 - Illana, los dit vir Bok.
nikalseyn Says:
Mar 4, 2008 - What a lovely lady singing a great song. It's a shame the Boers gave away their country, tho.












Antares321 Says:
Jan 31, 2007 - Dis welgedaan, maar ek verkies nogsteeds die oorspronklike weergawe.