If you like the video, share it with your friends on these social sites:

 

Title: Ray Dylan - Jessica

Added: Feb 24, 2009

Author: selectmusic

Duration: 3:50

Description:
Ray Dylan se nuuste treffer van sy album "Breek die ys".

Related Videos:

Videos related to 'Ray Dylan - Jessica'

Channel: Music

Tags:  



 

Youtube Comments: 124

CutiayNaneo633 Says:

Mar 26, 2011 - húhú_pâsst_hier_ñêt_rèîñ_aba_ìch_bïñ_sõ_èïnsàm_will_jèmãñd_mït_mía_schreîbéñ

marky101ful Says:

May 25, 2011 - eks n engels man en ek hou van hierie song

SleeplessinSA Says:

Jul 4, 2011 - Great song. Hierdie ou het ongelooflike talent. En ja, die lied dans baie lekker.

ColaBuell Says:

Jul 21, 2011 - dis net eenvoudige mense wat sulke twak kan kwytraak . Gaan spoel jou mond op 'n ander webwerf wat jou styl meer sal pas en onthou om BAIE pille te drink hoor dit sal jou baie meer interesant maak vir ander.

TheInfadelKing Says:

Sep 6, 2011 - ow dis de afrikaanse jamai...

robotsization Says:

Sep 8, 2011 - a lekker langarm liedjie

1300theo Says:

Oct 10, 2011 - pillevirkersfees ja toemaar jou naam se klaar alles van jou n commen soutie wat niks gewoond is nie Ray fantastic song!!!

llaska77 Says:

Nov 17, 2011 - goeie song, groete uit engeland

MrMeisie123 Says:

Nov 30, 2011 - Dit is n fantastiese lieed en Ray is fantasties.

spookasem007 Says:

Dec 6, 2011 - ;-) wens sommer ek was n jessica, baie lekker song

Zorlacable Says:

Dec 7, 2011 - Dink julle regtig dat die girl se ma'am Jessica is.......ek keen sy is meer zoos n Foxy!!!!!!!

LemoyneEV Says:

Jan 13, 2012 - we love this in the uas

jacquiK1 Says:

Feb 9, 2012 - as jy die woorde ken, die memories onthou, en die beat kan byhou, dan is jy gesort!! Want hierdie song dans lekker soos min songs!!! Lekka 2 step!!

jacquiK1 Says:

Feb 9, 2012 - EK DEDICATE HIERDIE SONG AAN MY BOETIE, MOOISTE DING IN DIE WERELD, HYS MY BABY BROTHER!! AND I LOVE HIM MORE THAT HE WILL EVER KNOW!!!

101Jessiebessie Says:

Feb 14, 2012 - hehe... hierdie liedjie is spesiaal as iemand dit vir my sing.. haha .. want dis eintelik my naam :p .. hehez .. was sommer op n stage oor dit ! XD

emchico11 Says:

Feb 16, 2012 - hi people.is there anyone who can send me the lyrics of that song.please let me know.thanksemile

barnardmarietjie Says:

Feb 18, 2012 - EXCELLENT!!!! Ek Like dit!!!

MsSchlebusch Says:

Feb 22, 2012 - Excellent!!!! pragtig wat kan oumas nog se, Wel gedaan Ray

Idealisticsocialist Says:

Mar 8, 2012 - die liedjie is baie mooi maar iets is vout met jou gevreet baie poeperig :0

Farmboy1O2 Says:

Mar 20, 2012 - Of dalk is die bokkie se naam eerder Jersey Cow en ni Jessica nie...

ASTRIDAKAESSIEG Says:

Mar 21, 2012 - lekker sokkie treffer.....kan iemand vir my strakkies 'n aanduiding gee van waar ek moontlik 'n dvd kan kry om te kan leer sokkie

licxynat Says:

Apr 3, 2012 - The Chorus: "Jessica, you can believe there's no other one, this heart burns heavily thoughts, just because of you.Jessica, It was just us on the beach when the sun set, I remember...Jessica, come see, Jessy Baby,come see what I mean when I say I am on my knees, just because of you...Jessica, and when it became light you were wrapped warmly around me"That was the best I could do, hope it helped!

archyology Says:

Apr 25, 2012 - Robot Rock

manb25 Says:

May 7, 2012 - nice song, good singer, luv it

Shopping | prank calls | Wholesale products | english movies | prank calls | proxy | links | prank call

Topfacebookvideos funny arabic videos

Privacy Policy